Clothed in strength and dignity is die slagspreuk van hierdie klere reeks. Dit vorm ook ‘n groot deel van die ontwerp van die logo en help om balans daaraan te bring.
Ons het fyner lyne gebruik vir die slagspreuk, sowel as die moderne kroon ikoon. Dit is gekombineer met ‘n dikker font vir die naam en ‘n elegante, sagte pienk.
Watter deel van die logo is jou gunsteling?