As part of our Breast Cancer Awareness Campaign, we are proud to share a bit more about our sponsors. Today we are introducing Ruah:

Ruah beteken asem van God. Die naam is so gepas vir hierdie organiese lyfreeks produkte, want dit herinner jou om jouself as vrou te koester en mooi op te pas, want jy is kosbaar en waardevol vir die Here.
Dis juis Sy asem wat vir jou lewe gee.

Ruah word landelik verbou op die plaas Bona-Bona, tussen Wolmaranstad en Klerksdorp.

Die produkte is in 3 geure beskikbaar naamlik Roosmalva; Lavandula en Roosmaryn. Kliënte kan die fabriek daar gaan besoek vir ‘n heerlike uitstappie en ervaring.
Odette Jensen is een van Ruah se ambassadeurs. Daar is ‘n hele paar regoor die land wat sorg dat hierdie heerlike bederf produk in soveel as moontlik vroue se hande beland.
Sy gebruik Ruah self al vir so 7 jaar en verkoop dit vir die afgelope 3 jaar.

Dit is waarlik ‘n goeie gehalte produk teen ‘n sakpas prys. En dit maak altyd ‘n unieke geskenk met afrikaanse etikette. Eg Suid-Afrikaans.
Odette geniet dit om Ruah by markte en funksies uit te stal.

Kontak haar gerus by 083 440 8517 indien jy meer wil weet.

From the team at Bunnypants, we would like to thank Ruah for participating in our BREAST CANCER AWARENESS COMPETITION. They will be sponsoring a hamper to the value of R500!

Spread the awesomeness
error: Content is protected !!
WhatsApp
Telegram
Email
Phone
Messenger
Messenger
WhatsApp
Phone
Email
Telegram