Jou troue is ‘n fees en net soos jou huwelik, verg dit baie aandag en tyd. Laat ons ontwerp span jou help om die taak makliker te verrig. Die tyd wat mens spandeer aan beplanning in reëlings vir jou troudag bly jare saam jou as herinneringe, daarom stel ons ‘n trou...
Met valentynsdag op hand, het ons dit goedgedink om ‘n romantiese nommertjie met julle te deel. Dis altyd so wonderlik om die liefde van ‘n paartjie wat op trou staan, te ervaar en in ons ontwerpe vas te vang. Wat ‘n voorreg om vir Nadine en Willem...
Troues is so ‘n inspirerende geleentheid en herinder ons aan die liefde wat ons saambring en verbind. Hermien en Braam se troue is iets wat hulle met opgewondenheid aangepak het en ook met groot liefde van gepraat het tydens die besprekings oor hulle aanlyn...