LCF – Bemarkingsmateriaal Ontwerpe

LCF – Bemarkingsmateriaal Ontwerpe

Elke jaar het sy eie unieke vooruitsug en kort sy eie unieke benadering. Met die leiding van die LCF bestuur span, word ons met ‘n jaartema voorgelê en ons span van grafiese ontwerpers sit dit dan om in ‘n reeks getemade ontwerpe. Elke ontwerp deel die...
Your Majesty – Logo Ontwerp

Your Majesty – Logo Ontwerp

Clothed in strength and dignity is die slagspreuk van hierdie klere reeks. Dit vorm ook ‘n groot deel van die ontwerp van die logo en help om balans daaraan te bring. Ons het fyner lyne gebruik vir die slagspreuk, sowel as die moderne kroon ikoon. Dit is gekombineer...